Die Bybel vir vandag – Thru The Bible

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas (14 tale op die MegaVoice spelers beskikbaar). Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. U kan meer van God se Woord leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die vyf jaar bestudeer.

Meer detail oor die program:

Reference # B3576    Language (Eth code)  Thru The Bible
Afrikaans (afr)

Discipleship course from Dr Vernon McGee. A teaching from every book of the English King James Version of the Bible. This audio is available in 14 languages. The presentation is a long running study which can provide a detailed study of God’s Word for years to come.  Die Afrikaanse weergawe word is deur Dr Johan van Schalkwyk van die NG Kerk.

NOTA: Die audio is beskikbaar om op die MegaVoice spelers gelaai te word. Vir meer inligiting kontak ons en noem die verwysing # B3576 in u epos.

 Luister na ‘n voorbeeld.     Epos navraag

(541 Hrs) (6 GB)     Publisher: Thru The Bible
Die program pas goed in saam met ‘n volledige Bybel in Afrikaans op die Envoy E reeks spelers.
Envoy E Ember
Die MegaVoice Envoy E Ember met genoeg geheue vir ‘n Bybel en die 540 uur van Die Bybel vir Vandag, ‘n flitslig en microSD kaart.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *