Tag Archives: Interview

“Padkaart na die Ewigheid” – Radio-onderhoud met Johan van MegaVoice – “So Stuur Ek Julle” – Radiokansel

Bybel is ons padkaart na die Ewigheid.   Ps 119:9 moedig die jongeling aan om sy pad suiwer te hou deur die Word van God.  Soos ‘n GPS ons help om by ‘n bestemming te kom so help die Word van God ons.

Die weeklikse radio program “So Stuur Ek Julle” op Radiokansel gee terugvoer en inligting rondom sending en evangelisasie. Die Here Jesus het vir sy dissipels die opdrag gegee om te gaan en dissipels te maak. Matt 28:19 – 20

19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en
20 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

MurrayLouw - SAAWE - Radiokansel
Murray Louw aanbieder van “So Stuur Ek Julle”

Murray Louw inspireer en lig die luisteraars weekliks in oor die uitbreiding van die Koningkryk wereldwyd. Hy voer gereeld kort onderhoude met sendelinge.

MurrayLouw – SAAWE – Radiokansel
Murray Louw aanbieder van “So Stuur Ek Julle”
Dit was my voorreg om onlangs meer oor MegaVoice te vertel. Hier is ‘n kort uittreksel van die program met ‘n getuienis van ‘n man wat tot bekeering gekom het en as leek begin het om te evangeliseer. ‘n MegaVoice Bybel het hom gehelp om dit op ‘n meer Bybelse manier te kan doen.

Om na die boodskap te luister klik hier of klik regs en stoor om later te luister (3.8MB en ongeveer16 minute)

Deel een van die onderhoud (2016-10-02)

luister-na-onderhoud

Deel twee van die onderhoud (2016-10-09)

luister-na-onderhoud

Die program skedule is tans (2 Oktober 2016) Sondag 12h30 en herhalings op Dinsdae om 01h30 en Saterdae 16h00. Die program duur ongeveer 30 minute. Luister op die Internet of MW 657kHz.

luisternou

–==–

MegaVoice op Radio Rosestad

Radio Onderhoud met Johan Grobler deur  Jeannette Geldenhuys
15 Mei 2015

Radio Rosestad het op Vrydag  ‘n kort telefoniese onderhoud met Johan Grobler oor die MegaVoice Media Sentrum vir Suider Afrika uitgesaai.  MegaVoice se Bybels in klank is ideaal geskik vir die wat nie kan lees nie.
20150515_152640  Johan talking to Radio Rosestad  420x336

Johan het genoem van die volledige Afrikaanse, Sesotho en Engelse Bybels.     Jeanette het die luisteraars herinner dat dit ideaal is vir plaaswerkers.

Om na die boodskap te luister klik  hier of klik regs en stoor om later te luister (1.3MB en so 4 minute  35 sekondes.

Rosestad Luister Hier

Jeannette Geldenhuys
Jeanette Geldenhuys – Radio Rosestad

Die onderhoud is gelei deur Jeanette Geldenhuys.  Meer oor haar op Radio Rosestad se webwerf. Klik hier.

Rosestad 100-6 FM
Radio Rosestad 100.6 FM

–==–

Radio Program – “So Stuur Ek Julle” – Radio Kansel – Murray Louw

Die weeklikse radio program “So Stuur Ek Julle” op Radiokansel gee terugvoer en inligting rondom sending en evangelisasie.   Die Here Jesus het vir sy dissipels die opdrag gegee om te gaan en dissipels te maak. Matt 28:19 – 20

19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en
20 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.” 

Murray Louw inspireer en lig die luisteraars weekliks in oor die uitbreiding van die Koningkryk wereldwyd.  Hy voer gereeld kort onderhoude met sendelinge.

MurrayLouw - SAAWE - Radiokansel
Murray Louw aanbieder van “So Stuur Ek Julle”

Dit was my voorreg om onlangs meer oor MegaVoice te vertel.  Hier is ‘n kort uittreksel van die program met ‘n getuienis van ‘n man wat tot bekeering gekom het en as leek begin het om te evangeliseer. ‘n MegaVoice Bybel het hom gehelp om dit op ‘n meer Bybelse manier  te kan doen.

Om na die boodskap te luister klik hier of klik regs en stoor om later te luister (1.7MB en so 6 minute)

luister-na-onderhoud

Die program skedule is tans (8 November 2015)  Sondag 12h30 en herhalings op  Dinsdae om 01h30 en Saterdae 16h00.  Die program duur ongeveer 30 minute.      Luister op die Internet of MW 657kHz.luisternou

–==–