megavoice.co.za
Terugvoer sessie – Mwani en Ibo eiland – Theo Schumann
Ons nooi u uit om meer te kom hoor van Theo en Mignonne Schumann wat sedert 2009 op Ibo eiland in Noord Mosambiek woon. Hulle werk onder die Mwani volk wat sowat 110,000 tel. Die volk is geheel &…