Radio Program – “So Stuur Ek Julle” – Radio Kansel – Murray Louw

Die weeklikse radio program “So Stuur Ek Julle” op Radiokansel gee terugvoer en inligting rondom sending en evangelisasie.   Die Here Jesus het vir sy dissipels die opdrag gegee om te gaan en dissipels te maak. Matt 28:19 – 20 19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop … Continue reading Radio Program – “So Stuur Ek Julle” – Radio Kansel – Murray Louw