“Padkaart na die Ewigheid” – Radio-onderhoud met Johan van MegaVoice – “So Stuur Ek Julle” – Radiokansel

Bybel is ons padkaart na die Ewigheid.   Ps 119:9 moedig die jongeling aan om sy pad suiwer te hou deur die Word van God.  Soos ‘n GPS ons help om by ‘n bestemming te kom so help die Word van God ons. Die weeklikse radio program “So Stuur Ek Julle” op Radiokansel gee terugvoer … Continue reading “Padkaart na die Ewigheid” – Radio-onderhoud met Johan van MegaVoice – “So Stuur Ek Julle” – Radiokansel